Nóg ’n Aus­sie in In­die­se P­re­mier­liga be­seer

Beeld - - Sport -

Mel­bour­ne. – Die Kings XI Pun­jab se S­haun Marsh is die der­de Aus­tra­lie­se toets­krie­ket­spe­ler wat bin­ne drie dae van die In­die­se P­re­mier­liga moes te­rug­keer huis toe. Hy het sy rug be­seer.

Sy jon­ger broer, Mit­chell, en S­te­ve Smith het hul­le ook aan die T20­toer­nooi ont­trek – on­der­skei­de­lik weens maag­ en pols­ge­wrig­be­se­rings.

Lui­dens ’n be­rig op Krie­ket Aus­tra­lië se web­tuis­te er­vaar Marsh, ’n links­kol­wer, al pyn se­dert sy span se ne­der­laag met 6 paal­tjies teen die Kol­ka­ta K­nig­ht Ri­ders, op 19 A­pril.

Sy vol­gen­de kans om op in­ter­na­si­o­na­le vlak te speel, sal in Ju­lie en Au­gus­tus wees wan­neer Aus­tra­lië in Sri Lan­ka toer.

Mit­chell en Smith gaan na ver­wag­ting vol­gen­de maand in ak­sie wees in ’n drie­hoe­ki­ge reeks teen Suid­A­fri­ka en die Wes­In­die­se Ei­lan­de in die Ka­ri­bie­se Ei­lan­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.