S­tuur jou be­rig met foto per e­pos vir ons

Beeld - - Tshwane -

Ons is op soek na men­se wat wil hê die wê­reld moet weet wat in hul kon­trei aan die gang is.

Tshwa­ne-Beeld- le­sers lees graag oor in­te­res­san­te plaas­li­ke nuus, men­se se re­ak­sie op op­spraak­wek­ken­de ge­beu­re in hul buurt en die doen en la­te van die mu­ni­si­pa­li­teit.

Hul­le lees ook graag oor pres­teer­ders, men­se wat iets uit­son­der­liks aan- ge­pak het, in­te­res­san­te die­re­sto­ries en vreem­de nuwe nei­gings.

’n Dui­de­li­ke foto sal jou be­rig nóg be­ter maak.

Hoe ge­maak? Gaan “li­ke” Tshwa­neBeeld se Fa­ce­book- blad en s­tuur vir ons óf ’n di­rek­te bood­skap óf skryf som­mer op ons “muur”.

Kon­tak ons by 012 485 9143 of tbeeld@beeld.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.