Die 4 sei­soe­ne vir jou ma

Fo­kus op Moe­ders­dag

Beeld - - Tshwane -

Be­derf jou ma hier­die Moe­ders­dag met ’n spe­si­a­le piek­niek by die Fon­tein­e­dal-oord in P­re­to­ria.

Pi­cni­cs in the Park maak deel uit van 12 ge­beur­te­nis­se oor die stad heen met ver­skil­len­de te­mas. Die piek­nieks word jaar­liks aan­ge­bied en be­loof om pret vir die he­le gesin te wees.

Kom ge­niet Sa­ter­dag die klas­sie­ke klan­ke van Vi­val­di se Vier Sei­soe­ne wat deur ’n 20-stuk-or­kes uit­ge­voer word. Daar sal ook ’n kon­tem­po­rê­re dans­ver­to­ning wees.

Die klas­sie­ke ver­to­ning be­gin om 16:30, maar die hek­ke maak al 12:00 oop vir die­ge­ne wat by die oord wil kom uit­span en dalk ’n vlei­sie braai.

Be­soek die Fa­ce­book­blad: Pi­cni­csint­he­park­sa vir meer in­lig­ting.

Kaart­jies is by Quic­ket.co.za be­skik­baar.

Mat­hys Roets bied ’n Moe­ders­dag­kon­sert aan in die Cen­tu­ri­on­te­a­ter. Die ver­to­ning be­gin Son­dag om 14:00. Vir meer in­lig­ting en be­spre­kings kon­tak die te­a­ter by 012 664 8710.

Mi­mi Coert­se sal die Moe­ders­dag­vie­rin­ge Son­dag in die Se­no­taaf­saal in die Voor­trek­ker­mo­nu­ment by­woon. Dit be­gin om 14:00.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.