Men­lo­park se ou­tjies hét vler­ke!

Beeld - - Skolenuus -

“Hier kry ons vler­ke” is nie ver­niet die slag­spreuk van die La­er­skool Men­lo­park nie. Met die Su­per 12, waar net­bal en rug­by twee van die dis­si­pli­nes is waar­in mee­ge­ding word, het die La­er­skool Men­lo­park as oor­win­naars met die lou­e­re weg­ge­stap. Die mei­sies het drie goue (o.10, o.11, o.12) en een sil­wer­me­dal­je (o.13) ge­kry, ter­wyl die rug­by­seuns met net een gou­e­me­dal­je (o.11) ge­kroon is. Op die foto is die o.11­mei­sies en seuns, wat al­bei as wenners ge­kroon is. Die af­rig­ters is Co­bus Cloe­te, Lou­rens van der Merwe as­ook An­ja van Huys­steen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.