Boks leer jou baie dis­si­pli­ne

Beeld - - Skolenuus -

Zan­der Vol­schenk (gr.10) van die Ho­ër­skool Zwart­kop het in 2013 be­gin boks toe by die Tui­ne­boks­klub aan­ge­sluit het. Dit het ge­paard ge­gaan met baie sweet en so af en toe ’n bloed­neus. Die ge­leent­heid het uit­ein­de­lik ge­kom om aan die Gau­teng­Noord­kam­pi­oen­skap­pe deel te neem. In die jeug­af­de­ling is hy vir die Gau­teng­Noord­span ge­kies. Daar­na het die Gau­teng­kam­pi­oen­skap­pe ge­volg. Hy is ook ge­kies om in Kaap­stad aan die SA kam­pi­oen­skap­pe deel te neem waar hy weg­ge­stap het as SA kam­pi­oen in die lig­swaar­af­de­ling. Zan­der sê die sport­soort het hom baie dis­si­pli­ne ge­leer. Dit verg baie deur­set­tings­ver­moë, maar hy glo dat ’n aan­hou­er uit­ein­de­lik wen. Hy oe­fen steeds baie hard en hoop hy kan aan­staan­de jaar weer groot hoog­te­pun­te te be­reik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.