Fiets­ry is hul kos

Beeld - - Skolenuus -

Hen­nie van Wyk, Ri­ma­ri Sut­ton en Wi­cus B­rey­ten­bach van die Ho­ër­skool Gars­fon­tein het on­langs aan die SA berg­fiets­kam­pi­oen­skap in Cla­rens deel­ge­neem. Ri­ma­ri het ’n twee­de plek in die jeug­ka­te­go­rie vir mei­sies ge­wen. Hen­nie het ’n twee­de plek ver­o­wer en Wi­cus B­rey­ten­bach was der­de in die jeug­ka­te­go­rie vir seuns.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.