Ma­ria ge­stroop van lae

Beeld - - Skolenuus -

’n Uit­stal­ling van wer­ke deur Ma­jak B­re­dell is tot 25 Mei by die Kuns­ver­e­ni­ging van P­re­to­ria se Mackie­straat­ga­le­ry te sien. B­re­dell ont­doen die i­ko­nie­se Ma­ria Mag­da­le­na van die lae van be­te­ke­nis wat oor 2 mil­len­nia aan haar toe­ge­dig is, die uit­la­tings en be­skou­ings oor vrou­wees, die vrou­li­ke lyf, son­de en ver­gif­nis. B­re­dell se uit­stal­ling be­lo­we om ’n vi­su­e­le on­der­vin­ding met be­son­de­re gees­te­li­ke diep­te te wees. Die uit­stal­ling o­pen Vry­dag om 19:00. Vir meer in­lig­ting bel die ga­le­ry by 012 346 3100.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.