Fran­se on­der­soek ‘knoei­e­ry’ met ten­nis­kaart­jies

Beeld - - Sport -

Parys. – Die hoof­kwar­tier van die Fran­se Ten­nisfe­de­ra­sie (FFT) en sy pre­si­dent, Je­an Ga­chas­sin, se huis is deur­soek te mid­de van ’n on­der­soek na be­weer­de knoei­e­ry met kaart­jies.

Die Fran­se fi­nan­si­ë­le aan­kla­er­diens het ge­sê hy het be­slag ge­lê op “do­ku­men­te wat waar­de­vol in die on­der­soek kan wees”.

Hy be­kyk be­weer­de kor­rup­sie met die ver­koop van kaart­jies vir die Fran­se Ope en die “voor­waar­des van die toe­ken van ’n kon­trak vir die uit­brei­ding van die Ro­land Gar­ros­sta­di­on”.

Die FFT het ge­sê hy het sy vol­le sa­me­wer­king aan die on­der­soek­be­amp­tes ge­gee.

Die Fran­se Ope be­gin op 22 Mei op Ro­land Gar­ros.

Die FFT gaan die laas­te tyd ge­buk on­der stru­we­lin­ge. Gil­bert Y­sern is in Fe­bru­a­rie as di­rek­teur­ge­ne­raal af­ge­dank ná on­e­nig­heid met Ga­chas­sin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.