Wie lyk mooi en wie lyk be­lag­lik?

Beeld - - Nuus - Foto’s: GETTY, GC IMAGES

Nie al­mal se uit­rus­tings by die be­faam­de Me­tro­po­li­tan­mu­seum (MET) in New York se ga­la­ge­leent­heid was ewe suk­ses­vol nie. Speel saam op Net­werk24 en stem wat­ter be­ken­des het vir jou uit­ge­blink en wie moes eer­der tuis­ge­bly het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.