Ge­vaar­ge­bie­de in 4 pro­vin­sies

Beeld - - Front Page -

Die vol­gen­de plek­ke is op die me­di­a­kon­fe­ren­sie as ge­vaar­ge­bie­de uit­ge­lig: ) B­rits, Rus­ten­burg, Pot­chef­stroom en Mooi­nooi in Noord­wes; ) Mo­di­mol­le, We­sten­burg, Let­si­te­le en Lep­ha­la­le in Lim­po­po; ) Her­cu­les, Hek­poort en Mul­ders­dritf in Gau­teng; en ) K­waDu­ku­za in K­waZu­lu­Na­tal.

Ro­ger van Pa­rys (71) van Mooi­nooi in Noord­wes is ver­le­de jaar erns­tig be­seer toe hoe­we­aan­val­lers ’n swaard in sy keel af­ge­druk het. Die Mooi­nooi­ge­bied word be­skou as ’n brand­punt wat aan­val­le op pla­se en hoe­wes be­tref.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.