Vin­ni­ge fei­te

Beeld - - Front Page -

Die po­li­sie se ont­le­ding van plaas­ en hoe­we­aan­val­le het ge­wys: ) Aan­val­lers ver­skuif al hoe meer hul fo­kus van klein­hoe­wes na ge­ï­so­leer­de pla­se; ) Die ge­tal aan­val­lers wis­sel meest­al van twee tot agt. In die mees­te ge­val­le het die groep aan­val­lers in twee ver­deel; ) Die aan­val­lers is hoof­saak­lik bui­te­lan­ders van 20 tot 35 jaar oud; ) Die mees­te slag­of­fers is 50 of ou­er; en ) Die mees­te aan­val­le is Don­der­dag­ tot Son­dag­aan­de uit­ge­voer wan­neer slag­of­fers ge­slaap het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.