Jag­ter in sop oor i­voor, lui­perd­vel­le

Beeld - - News - – Buks Vil­joen

’n Jag­ter van M­bom­be­la (Nel­spruit) het gis­ter vlug­tig in die hof ver­skyn na­dat die Val­ke hom glo met on­der meer i­voor en lui­perd­vel­le be­trap het.

An­ton S­mit (38) is glo ook ’n boog­jag­ter. ’n Klag van on­der meer die on­wet­ti­ge be­sit van i­voor word teen hom on­der­soek.

Vol­gens lt. Di­neo Sek­go­to­di, Val­ke-woord­voer­der, het die een­heid op grond van in­lig­ting van ’n naam­lo­se bron vier o­li­fant­slag­tan­de en drie lui­perd­vel­le by hom ge­kry.

S­mit is op eie ver­ant­woor­de­lik­heid vry­ge­laat en ver­skyn weer op 11 Mei in die hof.

Fo­to: DEAAN VIVIER

B­rig. Hang­wa­ni Mu­lau­d­zi, Val­ke­woord­voer­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.