S­ko­te klap by Mall of A­fri­ca; 3 ge­wond

Beeld - - News - – Tar­ren­Lee Ha­bel­gaarn

Drie men­se is gis­ter­mid­dag in ’n skie­te­ry by die nu­we Mall of A­fri­ca in Mid­rand ge­wond.

Twee tax­i­ba­se was glo haaks en s­ko­te het tus­sen hul­le ge­klap.

’n Win­kel­be­soe­ker is ge­tref en per he­li­kop­ter na ’n hos­pi­taal ge­neem.

Vol­gens Athlen­da Mat­he, ’n Ne­t­ca­re 911-woord­voer­der, is die per­soon in ’n kri­tie­ke toe­stand.

Een van die tax­i­be­stuur­ders is erns­tig ge­wond en al­bei is hos­pi­taal toe ge­neem.

Lt.kol. Lun­ge­lo Dla­mi­ni, Gau­teng­se po­li­sie­woord­voer­der, sê min­stens vier men­se is op die to­neel in heg­te­nis ge­neem weens die be­sit van on­ge­li­sen­si­eer­de vuur­wa­pens.

Die re­de vir die skie­te­ry kan nog nie be­ves­tig word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.