Be­jaar­de ge­skiet toe hy wag op pen­si­oen

Beeld - - News - – Ren­eil­we Dhludhlu

’n Be­jaar­de man wat op sy pen­si­oen­geld ge­wag het, is Dins­dag by ’n pen­si­oen­be­ta­lings­punt in Diep­kloof, So­we­to, dood­ge­skiet.

’n Vei­lig­heids­wag is ook erns­tig ge­wond.

So­wat tien swaar ge­wa­pen­de ro­wers het om­streeks 10:00 in drie mo­tors by die Black C­hain­win­kel­sen­trum op­ge­daag en drie Net 1-kits­ban­ke op­ge­blaas, sê kapt. P­hephi Mat­lou-M­te­te, woord­voer­der van die Diep­kloof-po­li­sie. Pen­si­oen­trek­kers kry hul pen­si­oen­geld hier.

Die po­li­sie kon nie be­ves­tig met hoe­veel kon­tant die ver­dag­tes ge­vlug het nie.

Die vei­lig­heids­wag is in ’n sta­bie­le toe­stand in die hos­pi­taal, sê Mat­louM­te­te.

Die nood­diens­te het agt men­se met lig­te be­se­rings op die to­neel be­han­del.

Vier van hul­le is bejaardes.

Mat­lou-M­te­te sê nie­mand is nog in ver­band met die moord in heg­te­nis ge­neem nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.