Wer­kers erg be­seer toe glas op hul­le val

Beeld - - News - – Sim­vuy­e­le Ma­ge­za

Drie kon­struk­sie­wer­kers is gis­ter­og­gend erns­tig be­seer toe glas van ’n vrag­mo­tor op hul­le ge­val het.

Die mans het op ’n bou­per­seel na­by die Men­lyn-win­kel­sen­trum in die oos­te van P­re­to­ria ge­werk. Dit is on­dui­de­lik wat die mans met die glas ge­doen het.

Athlen­da Mat­he, woord­voer­der van die Ne­t­ca­re 911nood­diens, het be­ves­tig die voor­val het net voor 11:00 plaas­ge­vind.

“Toe pa­ra­me­di­ci op die to­neel kom, was een man nog on­der die glas vas­ge­keer. Nood­diens­wer­kers het die glas ver­wy­der en hom be­vry.”

Die wer­kers is op die bou­per­seel ge­sta­bi­li­seer en hos­pi­taal toe gebring vir ver­de­re be­han­de­ling. Al drie is in ’n erns­ti­ge toe­stand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.