On­der­soek na in­stort van brug uit­ge­stel

Beeld - - News - – Nom­bu­le­lo Ma­ny­a­na

Die on­der­soek na die in­een­stor­ting van die ty­de­li­ke voet­gan­gers­brug oor die M1 by die Grays­ton-af­rit in Sand­ton is weer eens uit­ge­stel.

Met die in­een­stor­ting in Ok­to­ber 2015 is twee men­se dood en 19 be­seer.

Mok­ga­di Pe­la, woord­voer­der van die de­par­te­ment van ar­beid, sê nie al­le be­trok­ke­nes het kun­di­ge ver­slae be­tyds (die sper­tyd was 29 Maart) in­ge­dien nie.

Die on­der­soek is uit­ge­stel tot ná 7 Ju­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.