‘A­na­le on­der­soek on­grond­wet­lik’

Beeld - - Wêreld­beeld -

Nai­ro­bi. – Twee mans wil hê dat die a­na­le on­der­soe­ke wat hul­le moes on­der­gaan om vas te stel of hul­le seks ge­had het on­grond­wet­lik ver­klaar word.

Ho­mo­sek­su­a­li­teit is on­wet­tig in Ke­nia. Die­ge­ne wat by ho­mo­sek­su­e­le da­de be­trok­ke is, kan tronk­straf kry, maar dit word sel­de toe­ge­pas.

San­de Li­gunya, die twee mans se regs­ver­teen­woor­di­ger, het ge­sê die eer­ste hof­sit­ting daar­oor is gis­ter ge­hou.

Die twee het die aan­soek in Sep­tem­ber gebring. Hul­le be­weer hul­le i sin Fe­bru­a­rie ver­le­de jaar deur vei­lig­heids­per­so­neel en per­so­neel­le­de in’ n staats­hos­pi­taal in Mom­ba­sa ge­dwing om dié on­der­soe­ke te on­der­gaan. Hul na­me is nie be­kend ge­maak nie.

Die po­li­sie het ge­sê hul­le wil nie kom­men­taar le­wer nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.