Ge­brui­ke van helium

Beeld - - Sakenuus -

) Helium het ’n kook­punt van ­269° C wat dit i­de­aal maak vir diep be­vrie­sing. ) Vloei­ba­re helium word ge­bruik in su­per­ge­lei­ba­re mag­ne­te vir mag­ne­tie­se re­so­nan­sie af­beel­ding (MRI) in die me­die­se be­dryf. ) Dit word vir sweis­werk ge­bruik. ) Helium word ge­bruik vir die vervaardiging van slim­fo­ne so­wel as die skerms van verskeie e­lek­tro­nie­se toe­rus­ting. ) Helium is nie vlam­baar nie en is dus vei­lig vir die ge­bruik in par­ty­tjie bal­lon­ne. ) ’n Kom­bi­na­sie van helium en suur­stof word in suur­stof­si­lin­ders vir dui­kers ge­bruik. ) Helium word in ne­on­lig­te ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.