Ek­ster­ne en in­ter­ne fak­to­re

Beeld - - Geklassifiseerd -

Na­vor­sers aan U­ni­sa het on­der meer be­vind ek­ster­ne fak­to­re, soos die ou­er se ver­hou­ding met sy kind (wat ’n ne­ga­tie­we hou­ding van die ou­er jeens die kind kan be­hels), ag­gres­sie­we on­der­wys­me­to­des en ’n ge­brek aan per­ke lei dik­wels tot af­knou­e­ry.

In­ter­ne fak­to­re sluit in die kind se ka­rak­ter­ei­en­skap­pe, wat ge­weld­da­dig­heid kan in­sluit.

“Ons kan ook nie die skool­kli­maat ig­no­reer as ’n kri­tie­ke fak­ tor nie. ’n Ge­boe­lie kom voor waar ’n be­hoor­li­ke be­leid teen af­knou­e­ry of toe­sig­me­ga­nis­mes nie be­staan nie.”

So­wat 34% van die kin­ders wat aan die stu­die deel­ge­neem het, is in die af­ge­lo­pe jaar af­ge­knou.

So­wat 50% van die slag­of­fers is fi­siek aan­ge­rand is, ter­wyl 80% e­mo­si­o­neel af­ge­kraak is. 46% van die af­knou­e­ry het deur die ku­ber­ruim plaas­ge­vind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.