Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - Garth A­pril

VSMS’e kos R1,50

Ja, Ti­natjie, ek het ge­weet jy het ook ’n vin­ger in die wat die Gup­tas aan­be­tref. Hoop die Val­ke on­der­soek jou doen en la­te. V Nou wil die kerk ou weer­mag­le­de by­me­kaar­bring. Is dit nie ’n bie­tjie laat nie? Was e­ni­ge van die men­se wat dit re­ël ooit in die 1970’s daar? V Ver­geet dat ek So­we­to toe gaan. Die weer­mag het my mis­bruik en ker­ke het vir my ge­bid om mis­bruik te word. V Die diens­plig­do­mi­nees het des­tyds po­li­tiek pleks van gods­diens be­dryf en nou doen hul­le dit weer. Maar nou is hul­le po­li­ties kor­rek en mo­de­ra­tors, a­ka­de­mi­ci, sa­ke­lui en staats­amp­te­na­re. Hoe­kom moet die oud­diens­plig­ti­ges hul­le nou (weer) ver­trou? V Die by­een­koms vir ker­ke in So­we­to het klaar ’n po­li­tie­ke kleur met die diens wat by die Pie­ter­son­graf ge­hou gaan word. Ten spy­te van die mooi sto­rie in die be­rig gaan dit maar ’n een­sy­di­ge ge­beur­te­nis wees. V S­tem saam met Sa­rel My­burgh, ons ge­ag­te pres. (Zu­ma) moet in P­hiy­e­ga se tug­ver­hoor ver­skyn. Hy moes be­ter ge­weet het.

VDie mees­te deel­ne­mers in prys God vir hul reu­se­suk­ses. Chris­ti­na Land­man gee ’n nug­ter en ge­ba­lan­seer­de blik op Piet Crou­camp se sie­ning.

VChris­ti­na Land­man, dit is on­moont­lik om iets te be­las­ter wat nie be­staan nie.

VHet jul­le Garth A­pril se kui­te ge­sien? Geen won­der hy kan soos Man­ne­tjies Roux sy­stap nie.

VDit was Leeu­rug­by op sy bes­te. Hul­le is óf bril­jant óf pa­te­ties, maar ek sal nooit vir ’n an­der span skree nie.

VMy span, die Leeus, is Sa­ter­dag deur ’n veel be­ter span ge­klop. Die Bul­le word al­tyd deur die nooit.

V­ver­neuk en ver­loor

Ek is kwaad. Nie net vir Zu­ma nie, maar ook vir Noord­wes se paaie­af­de­ling. Hier in die Pi­la­nes­berg, waar ons ’n bie­tjie uit­span, is die teer­paaie in ’n skok­ken­de toe­stand. Die toe­stand bly el­ke jaar die­self­de. Dit wys dat geen instandhouding ge­doen word nie. Wat moet die tal­le be­soe­kers van an­der lande dink?

VEk praat van­dag met ons pos­man. Hy werk al agt jaar vir die Pos­kan­toor, maar bly ’n ty­de­li­ke wer­ker met ’n klei­ner sa­la­ris met geen by­voor­de­le. Hy wei­er om te staak en glo al­les sal reg­kom. Hy meld ook hy moet werk, want sy ge­sin moet eet. Dis ge­noeg om van te huil, maar hy hou sy kop om­hoog en bly glim­lag.

VJJ, jy is ver­ward. Die we­ten­skap kan nie e­vo­lu­sie waar­neem nie en kan nie e­vo­lu­sie in die la­bo­ra­to­ri­um na­maak nie. Daar is geen fei­te wat deur eks­pe­ri­men­te waar­neem­baar is nie.

VJJ en Jan, het jul­le al ge­won­der waar jul in­tel­li­gen­sie van­daan kom? V Ver­krag­ting kan nie an­ders as dier­lik, wreed en ge­voel­loos be­skryf word nie, adv. En­gel­brecht.

VEk kan nie glo wat ek lees nie. Adv. En­gel­brecht, sê ’n bie­tjie, as ro­wers jou aan­keer en ver­krag, sal dit reg wees as hul­le dit nie wreed en ge­voel­loos doen nie?

VAg­ge nee, SABC2, moet jul­le snert soos Ester en kie aan ons op­dis? Ge­luk­kig is daar an­der ka­na­le.

VB­ring Ra­dio P­re­to­ria lie­wer te­rug. Die nu­we sta­sie klink soos ’n tie­ner­tref­fer­pa­ra­de.

V4 Mei en ons ge­denk die Slag van Ca­sin­ga! Ons bring hul­de aan ons mak­kers wat dit mee­ge­maak het.

VBaie dan­kie en hal­le­lu­ja vir Tim du P­les­sis én Le­o­pold S­choltz se by­drae in

VZarps, lees Dan­ny Ti­tus se by­drae (4 Mei) en van Da­le­ne Mat­thee, dan hoef jy nie naar te word oor “groot­ge­bring” nie.

V“Groot­ge­bring” is deel van die ver­rui­ming van A­fri­kaans waar­van Dan­ny Ti­tus praat. Tien uit tien vir Ger­hard van Huys­steen dat hy dit in sy ru­briek ge­bruik het.

VDr. Ti­tus, hou on­mid­del­lik op om van die hoë grond af na die ge­wo­ne wit A­fri­ka­ner te praat!

VWil­helm Jor­daan se ru­briek oor koe­ran­te kon dit nie be­ter stel nie. My tra­ne gaan ook drup as koe­ran­te op­hou be­staan. Mag en koe­ran­te nog lank uit­hou.

VWil­helm Jor­daan, ek voel soos jy oor my koe­rant in die og­gend. As die vo­ri­ge dag laat weet het op ’n va­kan­sie­dag sal daar nie ’n koe­rant wees nie, is ek ver­lo­re. My bui is so erg, jy kan met my toor!

VWil­helm Jor­daan, ek is so bly ek is nie die e­nig­ste een met die een of an­der ge­vaar­li­ke siek­te nie. As my vroeg­og­gend laat is of nie af­ge­le­wer word nie, is ek ook hoogs om­ge­krap.

Fo­to: GALLO

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.