Kleur en klank van par­tye

Beeld - - Middelblad -

Hoe meer din­ge ver­an­der, hoe min­der ver­an­der dit. Dis baie waar van die ui­ters ver­ve­li­ge mu­ni­si­pa­le ver­kie­sings­veld­tog wat po­li­tie­ke par­tye tans in Suid­Afrika voer. Tog is dit se­ker­lik die kleur­ryk­ste veld­tog ooit – met twee nu­we kleur­va­ri­an­te wat ge­skep is: DA­blou en EFF­rooi. Min­stens moet daar ’n e­ko­no­mie­se op­bloei on­der T­hemp­ en kle­re­ver­vaar­di­gers wees. Maar daar is mos spra­ke dat die ANC se geel T­hemp­de van C­hi­na af kom, of hoe? Dit moet die baie lang­na­we­ke wees, maar dié week was by­dra­es van le­sers aan die skraal kant. So stuur ge­rus weer daar­die ju­we­le aan lood@beeld.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.