Trump se op­mars laat die wê­reld be­we

Beeld - - Middelblad -

As daar nou ooit ’n spre­ken­de voor­beeld van ’n “on­ge­skik­te vent” is, is dit die Amerikaanse mag­naat Do­nald Trump. Maar nou het hy groot de­le van die wê­reld van Eu­ro­pa tot Washing­ton angs­tig aan die na­els kou met sy op­mars na die Wit­huis. Van die vuil­ste ba­klei­ers in e­ni­ge vorm van de­mo­kra­sie ter wê­reld is juis in die Re­pu­bli­kein­se Par­ty te vin­de – al kom baie van hul­le uit die so­ge­naam­de sui­de­li­ke By­bel­gor­del­sta­te. Hy is ná die ont­trek­king van Ted Cruz, sy ver­naam­ste teen­stan­der om die Re­pu­bli­kein­se pre­si­dents­kan­di­daat te word, bin­ne reik­af­stand van die wen­paal om sy par­ty se vlag­dra­er te wees. Maar in sy eie par­ty se oor­log­ka­mers word nog tot op die laas­te plan­ne ge­smee om tog van hom ont­slae te raak ­ het­sy op in­ge­wik­kel­de teg­nie­se pun­te of met ’n ver­ras­sings­kan­di­daat op die par­ty­kon­ven­sie. En hul­le het reeds sy af­ge­vaar­dig­des ge­ïn­fil­treer. In­te­res­sant gaan dit bly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.