JZ vier sy eer­ste 40 dae

Beeld - - Middelblad -

Maan­dag vier pres. Ja­cob Zu­ma sy eer­ste 40 dae in die amp se­dert die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof se N­kand­lauit­spraak. Ter­wyl daar van o­ral ge­vra is dat hy sy goed vat en loop, het hy ver­kies om voort te gaan as­of niks skort nie. Ná die jong­ste hof­uit­spraak oor die kor­rup­sie­aan­klag­te teen hom, is dit tog ef­fe ge­demp­ter in ANC­krin­ge. Broei daar iets of moet Lood so­lank die 100­dae­skets be­stel?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.