Per­so­ne van die week

Beeld - - Middelblad - RAAKVATTER: NAT VADOEK:

Sa­van­nah Heu­ser (19) van die E­mo­ya­re­ser­vaat in Vaal­wa­ter. Die 33 mis­han­del­de Suid­Amerikaanse sirkusleeus kry daar ’n nu­we tuis­te on­der haar wa­ken­de oog.

Al weer Ti­na Joe­mat­Pet­ters­son, wat as des­tyd­se min­ster van landbou, bosbou en vis­se­rye die Gup­tas se sak­ke met R3,3 mil­joen se ad­ver­ten­sie­geld in hul pu­bli­ka­sies ge­vul het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.