Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Kom na My toe dat jul­le ge­red kan word, al­mal op die aar­de, want Ek is God, daar is geen an­der nie. – Jes. 45:22

“Die Seun van die Mens het ge­kom om die­ge­ne wat ver­lo­re is, te soek en te ver­los.” – Luk. 19:10

Die He­re stel nie die ver­vul­ling van sy be­lof­te uit nie, al dink par­ty men­se so. Nee, Hy is ge­dul­dig met jul­le, om­dat Hy nie wil hê dat Ie­mand ver­lo­re gaan nie: Hy wil hê dat al­mal hul­le moet be­keer. – 2 Pet. 3:9

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.