To­mic laat so­si­a­le net­wer­ke weer gons

Beeld - - Middelblad - ABCNews re­dak­sie ABCNews – Sport­

Kaap­stad. – Die om­stre­de Aus­sie­ten­nis­spe­ler Ber­nard To­mic se op­tre­de is weer on­der skoot na­dat hy sy ra­ket ag­ter­ste­voor om vas­ge­hou het vir wed­stryd­punt in sy ne­der­laag teen Fa­bio Fog­ni­ni in die Ma­drid­ope.

be­rig To­mic – 0­40 ag­ter op Fog­ni­ni se af­slaan met die I­ta­li­a­ner se voor­sprong 6­2, 5­4 – het sy ra­ket se kop vas­ge­hou met die hand­vat­sel wat vo­ren­toe wys en het skaars be­weeg toe sy teen­stan­der die krag­me­ting met ’n kis­hou be­klink.

To­mic, 22ste op die wê­reld­rang­lys, het die by­naam “To­mic the Tank En­gi­ne” ge­kry ná ’n ne­der­laag teen die A­me­ri­ka­ner An­dy Rod­dick in die Amerikaanse Ope in 2012.

Nuus van die jong­ste voor­val het ’n storm van kri­tiek in To­mic se tuis­land en op so­si­a­le me­dia ont­ke­ten. “Gee Ber­nard To­mic e­nig­sins nog om?” het ge­vra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.