Van­da­le stroop N­dun­ga­ne­twee­ling se huis

Beeld - - Middelblad - He­ral­dLIVE – S­port24, He­ral­dLIVE

Kaap­stad. – ’n Huis in Oos­Lon­den, wat aan die twee­ling en plaas­li­ke rug­by­hel­de Od­wa en A­ko­na N­dun­ga­ne be­hoort, is be­steel en ver­woes. De­an Wil­son, ’n buur­man, het aan

ver­tel hoe dié ei­en­dom ver­val­le be­gin raak het se­dert dit deur verskeie in­di­vi­due ge­stroop is.

Hy sê men­se het die af­ge­lo­pe twee we­ke voort­du­rend “in en uit” die huis be­weeg.

Bou­ma­te­ri­aal is o­ral in die huis ge­ s­trooi. ’n Bad is uit die bad­ka­mer ge­ruk en pryk in die mid­del van ’n slaap­ka­mer.

Stuk­ke van ’n toi­let lê ge­breek langs die bad. Boon­op is die voor­deur weg­ge­dra en verskeie ven­sters is stuk­kend.

Od­wa N­dun­ga­ne sê hy is be­wus van die in­braak.

A­ko­na het be­ves­tig dat daar ’n huur­der in die huis ge­woon het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.