Ein­de van spro­kie:

Cal­lie, Mo­ni­que skei

Beeld - - Front Page - Han­ti Ot­to

16 jaar ge­le­de het doem­pro­fe­te ge­won­der of die Suid-A­fri­kaan­se gy­se­laar-eg­paar Cal­lie en Mo­ni­que S­try­dom se hu­we­lik die trau­ma van hul vier maan­de lan­ge hel in ’n Fi­lip­pyn­se oer­woud sou oor­leef.

Mo­ni­que S­try­dom het net ge­glim­lag.

Die dood het 127 dae lank op die ei­land Jo­lo oor hul­le ge­hang.

Hul­le het oor­leef van ’n bak­kie rys en ’n bie­tjie wa­ter per dag – en ge­loof en hul lief­de vir me­kaar.

Nou het die eg­paar, wat met hul mens­lik­heid en moed in Suid-A­fri­ka­ners se har­te ge- kruip het, aan­ge­kon­dig dat hul­le gaan skei.

Hul­le is al 30 jaar lank ge­troud.

Mo­ni­que het gis­ter be­ves­tig dat sy met ’n eg­skei­ding be­gin het.

“Dit breek my hart om te sê dat ons be­sluit het om ons paaie ná 30 jaar te skei.

“In op­drag van my pro­ku­reur, Ber­tus P­rel­ler, kan ek nie meer in­lig­ting be­kend maak nie om­dat dit nie in be­lang van ons kind, wat steeds min­der­ja­rig is, sal wees nie,” het Mo­ni­que ge­sê.

Die eg­paar is op Paas­son­dag in 2000 saam met 19 an­der toe­ris­te ont­voer.

Hul­le was op ’n duik­va­kan­sie in Si­pi­dan, Ma­lei­sië, toe die ek­stre­mis­tie­se Mos­lem-re­bel­le be­kend as Abu Sayy­af op die oord toe­ge­slaan het.

Vier maan­de lank het hul­le nie ge­weet of hul­le die ein­de van die dag steeds sou leef nie, het die twee la­ter ver­tel.

Ter­wyl hul­le die ge­wa­pen­de re­bel­le, mus­kie­te, di­ar­ree, min kos en span­ning moes oor­leef, moes hul­le ook koes vir “so­ge­naam­de vrien­de­li­ke ge­weer­vuur” van men­se wat hul­le pro­beer red het.

Daar was ook die vrees om, soos baie an­der gy­se­laars, ont­hoof te word.

Dit was in ’n sta­di­um so erg dat van hul me­degy­se­laars van vrees tou op­ge­gooi het.

Hier­die hel het die wê­reld op ’n di­plo­ma­tie­ke naald­punt ge­had en Nel­son Man­de­la en kol. Moe­am­mar G­hadd­a­fi, Li­bië se des­tyd­se staats­hoof, het in­ge­gryp.

Hier­die groep gy­se­laars was die eer­ste van wie nie een ver­moor is nie.

In Au­gus­tus 2000 is Mo­ni­que en van die an­der gy­se­laars vry­ge­laat. Sy het eg­ter nie ge­la­te ge­gaan nie.

Dit het baie oor­re­ding ge­kos voor­dat sy son­der Cal­lie daar weg is, klou­end aan die be­lof­te dat hy bin­ne­kort sou volg.

By hul te­rug­koms in SuidA­fri­ka was die eg­paar in aan­vraag vir o­pen­ba­re op­tre­des.

Hul­le het be­sluit om die lief­de en steun wat hul­le ten ty­de van die gy­se­laars­dra­ma ont­vang het, te­rug te gee en ’n nie­wins­ge­wen­de or­ga­ni­sa­sie, Mat­la a Ba­na, ge­stig om kin­der­slag­of­fers van ge­weld en sek­su­e­le mis­dry­we by te staan, is la­ter be­rig.

Al die in­kom­ste wat hul­le met mo­ti­ve­rings­praat­jies, o­pen­ba­re op­tre­des en hul boek, S­hoot­ing the Moon, ver­dien het, is in die lief­da­dig­heids­trust ge­stort.

By die be­kend­stel­ling ver­le­de jaar van Vry­ge­koop, Mo­ni­que se boek oor won­der­wer­ke en hoe ge­bed en lief­de hul­le deur daar­die gy­se­laars­hel ge­dra het, was Cal­lie aan haar sy.

Mo­ni­que en Cal­lie S­try­dom word kort ná hul vry­la­ting deur Nel­son Man­de­la ver­wel­kom. Hy het ’n groot rol in hul vry­la­ting ge­speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.