Vrae oor i­ko­nie­se fo­to uit Wê­reld­oor­log

Beeld - - Wêreld­beeld -

Washing­ton. – ’n Deel van die Amerikaanse ma­ri­niers­korps se ge­skie­de­nis word nou on­der­soek: Die fo­to van die hys van ’n vlag­paal met die Amerikaanse vlag by Iwo Ji­ma, Ja­pan.

Ma­ri­nier­ma­joor Clark Car­pen­ter het be­ves­tig ’n on­der­soek is van sta­pel ge­stuur ná aan­lei­ding van na­vor­sing deur’ n a­ma­teur­his­to­ri­kus van O­maha.

Al­les om­trent die fo­to sal on­der­soek word, in­slui­tend die be­trok­ke sol­da­te se i­den­ti­teit.

Se­dert 1947 is John Brad­ley, Har­lon Block, Re­ne Gag­non, Ira Hay­es, Frank­lin Sous­ley en Mi­cha­el S­trank as hel­de be­skou. Daar lê die knoop. E­ric K­rel­le, die a­ma­teur his­to­ri­kus, en S­te­phen Fo­ley, ’n Ier­se a­ma­teur his­to­ri­kus, het hon­der­de fo­to’ s en beeld­ma­te­ri­aal on­der­soek wa tin die mi­nu­te voor en ná die fo­to ge­beur het.

Die fo­to is op 23 Fe­bru­a­rie 1945 deur die As­so­ci­a­ted P­ress­fo­to­graaf Joe Ro­sent­hal op Iwo J i ma­se berg Soe ra­bat s jig e­neem. Die kle­re, wa­pens en­ge- laats­trek­ke is ont­leed en vol­gens K­rel­le was Brad­ley nooit op die fo­to nie.

Dit was ’n jong, on­be­ken­de ma­ri­nier, Ha­rold S­chultz.

“Men­se kan vas­hou aan wat hul­le voor­heen ge­weet het, maar vir my is die fo­to’s die waar­heid,” het K­rel­le in 2014 ge­sê.

K­rel­le wou nie kom­men­taar le­wer op die ma­ri­niers­korps se nu­we on­der­soek nie.

Toe K­rel­le twee jaar ge­le­de die nu­we weer­ga­we van die ge­skie­de­nis ge­op­per het, het mi­li­tê­re his­to­ri­ci hul twy­fel uit­ge­spreek.

An­der was on­wil­lig om die ma­ri­niers­korps se weer­ga­we van ge­beu­re in die o­pen­baar in twy­fel te trek.

Ja­mes Brad­ley, John se seun, het die boek Flags of Our Fat­hers oor daar­die dag ge­skryf.

Hy het ge­sê hy twy­fel ook nou of sy pa op die fo­to is. Hy meen sy pa was dalk daar­die dag daar en be­trok­ke by ’n soort­ge­ly­ke vlag­hy­sing, maar nie die i­ko­nie­se fo­to s’n nie.

Fo­to: AP

Amerikaanse ma­ri­niers lig ’n vlag­paal op in Iwo Ji­ma, Ja­pan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.