‘Ge­am­pu­teer­de been kan groei’

Beeld - - Nuus -

Vi­an­na S­ti­bal, stig­ter­skep­per van T­he­taHe­a­ling, het al in die hof be­land op be­drog­klag­te toe ’n voor­ma­li­ge stu­dent be­weer het S­ti­bal het haar om die bos ge­lei deur vals­lik te be­weer die teg­niek werk. S­ti­bal kon nie be­wy­se tot die teen­deel le­wer nie en is skul­dig be­vind.

In 2011 het BBC New­snig­ht ’n spe­si­a­le on­der­soek daar­na in­ge­stel en he­wi­ge kri­tiek op dié be­han­de­ling het ge­volg.

Prof. E­d­zard Ernst, ’n do­sent in aan­vul­len­de ge­nees­kun­de aan die U­ni­ver­si­teit van Exe­ter, het des­tyds kap­sie ge­maak en aan­spra­ke oor die teg­niek as “on­ver­ant­woor­de­lik” en “’n mis­daad” be­stem­pel.

Dit was na­dat S­ti­bal ’n praat­jie by die Lon­don S­chool of E­co­no­mi­cs ge­le­wer het en op ’n vraag ge­ant­woord het sy glo ’n ge­am­pu­teer­de been kan te­rug­groei. “Ek glo dit is moont­lik om te­rug te groei . . . ’n vrou het haar ei­er­stok laat te­rug­groei . . . jy kan ’n been laat te­rug­groei. Ek het men­se sien te­rug­groei.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.