M­be­te moet sake reg­ruk, sê pre­si­dent

CHA­OS IN PAR­LE­MENT

Beeld - - Nuus - A­li­ces­ti­ne Oc­to­ber P­hil­da Es­sop

en

Kaap­stad. – Dit is ui­ters be­lang­rik dat die par­le­ment “reg­ge­ruk” word, het pres. Ja­cob Zu­ma gis­ter ge­sê.

Ter­wyl die mees­te op­po­si­sieLP’s die sit­ting ge­boi­kot het, het Zu­ma in sy re­pliek op die de­bat oor die pre­si­den­sie se be­gro­ting kri­tiek op Ba­le­ka M­be­te, spea­ker, uit­ge­spreek oor die cha­os en ge­brek aan re­spek wat op sit­tings ge­o­pen­baar word.

“In­dien jul le­de nie re­spek toon nie, sal dit moei­lik wees om hul­le te re­spek­teer.

“Ons het al­mal reg­te wat ge­re­spek­teer moet word. Ek is bly dat jy die sit­ting kon lei, maar ek glo meer sal ge­doen moet word om jou huis in or­de te kry.”

Zu­ma het toe ver­dui­de­lik hoe hy tel­kens ver­leë is wan­neer hy vrae moet be­ant­woord oor wat in die par­le­ment aan­gaan – selfs van an­der A­fri­ka­lan­de.

“Som­mi­ge men­se kla en sê wat hier ge­beur, ver­an­der hul per­sep­sie van ons land as ’n toon­aan­ge­wen­de de­mo­kra­sie.”

Vol­gens Zu­ma is daar ook baie men­se in Suid-Afrika wat on­ge­luk­kig is oor wat in die par­le­ment ge­beur.

“Dit is ui­ters be­lang­rik om die par­le­ment reg te ruk ter wil­le van die waar­dig­heid van die he­le land.”

Zu­ma het ge­vra dat po­li­tie­ke par­tye saam moet sit om die kwes­sie te be­spreek.

“Men­se gaan nie die wet­te re­spek­teer wat ons hier maak nie.”

Hy het ook na op­po­si­sie­par­tye ge­kap wat sê die Grond­wet moet ge­re­spek­teer word, maar wat dit self nie doen nie om­dat hul­le nie die reg­te van an­der LP’s re­spek­teer nie.

M­be­te het toe­ge­gee en ge­sê po­li­tie­ke par­tye sal ver­ga­der om die kwes­sie te be­spreek. Sy het ge­sê in­set­te van ve­te­ra­ne, soos die IVP-lei­er, Man­go­sut­hu But­he­le­zi, kan ook help.

John Steen­hui­sen, DA-hoof­sweep, het Zu­ma se woor­de as “skyn­hei­lig” be­stem­pel. “Hy moet sy pre­si­den­sie en ad­mi­nis­tra­sie on­der be­heer bring voor- dat hy vir die par­le­ment be­gin preek oor hul op­tre­de.”

Ban­tu Ho­lo­mi­sa, UDM-lei­er, het Zu­ma aan­ge­raai om in die spie­ël te kyk. “Hý is die groot­ste pro­bleem, aan­ge­sien dié soort op­tre­de al­tyd plaas­vind wan­neer hy daar is.”

Dr. Pie­ter Mul­der, VF+-lei­er, het ge­sê al ma­nier om die or­de te her­stel, is as Zu­ma be­dank.

“As hy (Zu­ma) daar is, is daar moei­lik­heid.”

Fo­to: EDREA DU TOIT

Pres. Ja­cob Zu­ma praat gis­ter in die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.