Rooi­mie­re sit plak­kers van grond

Beeld - - Nuus - – Sim­vuy­e­le Ma­ge­za

Le­de van die Rooi­mie­re het eer­gis­ter so­wat 1 000 on­wet­ti­ge plak­kers van grond in Pie­naar­s­poort na­by Ma­me­lo­di in P­re­to­ria af­ge­sit.

B­les­sing Ma­na­le, woord­voer­der van die Tshwa­ne-me­tro­raad, sê die grond be­hoort aan die be­leg­ging- en ver­se­ke­rings­maat­skap­py Old Mu­tu­al.

“Die stad was be­sig met on­der­han­de­lin­ge om die grond by Old Mu­tu­al te koop en skie­lik het men­se daar kom in­trek,” sê Ma­na­le.

So­wat 100 plak­kers­hut­te is af­ge­breek.

Die eer­ste klom­pie plak­kers­hut­te het glo in No­vem­ber hul ver­sky­ning ge­maak en die af­ge­lo­pe drie we­ke dras­ties toe­ge­neem.

“Plak­kers­kam­pe kan oor­nag op­skiet. Op ’n dag sal daar ’n he­le woon­buurt wees wat nie die vo­ri­ge dag daar was nie.”

Oor die plak­kers sê Ma­na­le hul­le “neem aan hul­le is te­rug na waar hul­le van­daan ge­kom het”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.