Waar ’n ro­kie trek

Beeld - - Nuus -

’n Rook­wolk hang in die lug ter­wyl bos­bran­de in die ver­te voort­woed in die om­ge­wing van Fort M­cMur­ray in die Ka­na­de­se pro­vin­sie Al­ber­ta. Tal­le mo­tors is ag­ter­ge­laat op die snel­weë weg van waar die bos­brand voort­woed. Die buur­ge­meen­skap­pe van Fort M­cMur­ray span saam om die stad se in­wo­ners te help met kos, wa­ter en brand­stof.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.