To­wns­hip­kind kry dok­tors­graad

Hy was oor­tuig stu­die is hom nie be­sko­re

Beeld - - Nuus - Su­san Cil­liers

Hy het so vas ge­glo u­ni­ver­si­teit­stu­die is hom nie be­sko­re nie dat Lehlo­ho­no­lo P­ha­li aan die ein­de van sy ma­triek­jaar nie eens om beur­se aan­soek ge­doen het nie.

Sy fa­mi­lie se ge­loof in dié slim­kop het eg­ter daar­toe ge­lei dat hy eer­gis­ter, op 28, sy dok­tors­graad in toe­ge­pas­te wis­kun­de aan die Noord­wes-U­ni­ver­si­teit (NWU) se Ma­fi­keng-kam­pus ver­werf het.

“Ek was oor­wel­dig,” het P­ha­li gis­ter ge­sê. “My ma was in tra­ne en my broers en tan­nie baie trots.”

Prof. Dan Kg­wa­di, vi­se­kan­se- lier van die NWU, sê vir ’n to­wns­hip­kind soos P­ha­li wat nie in i­de­a­le om­stan­dig­he­de groot­ge­word het nie, is dit ’n groot pres­ta­sie om op 28 ’n dok­tors­graad te ver­werf.

“Dit be­wys dit loon om op jou stu­die te fo­kus eer­der as op po­li­tie­ke be­dry­wig­he­de op kam­pus. P­ha­li is ’n rol­mo­del.”

Mil­joe­ne ran­de se ska­de is in Fe­bru­a­rie op die Ma­fi­keng-kam­pus aan­ge­rig toe op­roe­ri­ge stu­den­te ge­boue af­ge­brand het.

P­ha­li het groot­ge­word en ge­ma­tri­ku­leer in die Se­bok­eng­towns­hip na­by Ve­ree­ni­ging.

“Ek was van kleins af gek oor wis­kun­de en het in ma­triek (in 2004) on­der­skei­dings in wis­kun- de en funk­si­o­ne­le wis­kun­de ge­kry.”

P­ha­li se pa, La­za­rus, is in 2003 dood. Sy ma, Moi­po­ne, het nie ge­werk nie en dit het maar meet en pas ge­gaan. “My twee ou­er broers, Za­cha­ria (’n rol­prent­ver­vaar­di­ger) en Tu­me­lo (’n sa­ke­man), het ge­help. Ek het nie ge­dink daar sal nog geld vir stu­deer wees nie.”

’n Oom, tan­nie en ou­pa van P­ha­li het in­ge­gryp en hom by die NWU gaan in­skryf vir ’n BSc-graad in toe­ge­pas­te wis­kun­de en e­lek­tro­ni­ka.

“Hul­le kon net een jaar se stu- die be­taal. Ek het van die be­gin af hard ge­werk om beur­se vir die res van my stu­die te kry.”

P­ha­li het daar­in ge­slaag om van sy twee­de jaar af met ’n beurs van on­der meer die SuidA­fri­kaan­se Kern­krag­kor­po­ra­sie (Ne­c­sa) te stu­deer.

Na­dat hy sy mees­ters­graad ver­werf het, is hy in 2011 as do­sent in toe­ge­pas­te wis­kun­de op die Ma­fi­keng-kam­pus aan­ge­stel.

Vir sy dok­to­ra­le stu­die het hy ’n for­mu­le ont­wik­kel vir e­nig­iets wat deur po­reu­se stow­we, soos re­ser­voirs of lig­gaams­tel­sels, be­weeg.

“Al­bei my stu­die­lei­ers, proff. Mat­thew Kam­bu­le en Eno E­bon­so, het my ge­ïn­spi­reer. Ek is ook baie ver­skul­dig aan proff. Kg­wa­di en Mas­hu­du Da­vha­naMa­se­le­se­le (rek­tor van die Ma­fi­keng-kam­pus).”

P­ha­li hou mo­ti­ve­rings­praat­jies by sko­le en wil sy dok­to­ra­le stu­die met nóg stu­dies aan­vul.

Fo­to: FA­CE­BOOK

Dr. Lehlo­ho­no­lo P­ha­li ont­vang eer­gis­ter sy dok­tors­graad in toe­ge­pas­te wis­kun­de van prof. Dan Kg­wa­di, vi­se­kan­se­lier van die Noord­wes­U­ni­ver­si­teit. Op die ag­ter­grond is prof. Mas­hu­du Da­vha­naMa­se­le­se­le, rek­tor van die Ma­fi­keng­kam­pus.

Dr. Lehlo­ho­no­lo P­ha­li

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.