Ont­voer: Ma, kroos her­stel

Beeld - - Nuus - An­le­rie de Wet

Ma­ri­li­ze B­rig­ht, wat drie we­ke ge­le­de saam met haar drie kin­ders in ’n erns­ti­ge on­ge­luk was na­dat hul­le ge­kaap en ont­voer is, het haar kin­ders Dins­dag weer vir die eer­ste keer ge­sien.

Alan B­rig­ht, Ma­ri­li­ze (34) se swa­er, sê sy het baie seer en is baie e­mo­si­o­neel, maar toe sy haar kin­ders vir die eer­ste keer in drie we­ke sien, het sy weer ge­skit­ter.

“Die kui­er­tjie saam met die kin­ders het haar ge­moeds­toe­stand ver­be­ter.”

Ma­ri­li­ze, wat tot van­dees­week in die Mil­park-hos­pi­taal in Jo­han­nes- burg be­han­del is, het ’n ge­breek­te bek­ken, ne­ge ge­breek­te rib­be, waar­van een deur ’n long ge­steek het, erns­ti­ge kop­be­se­rings en ’n bloed­klont in die nek in die on­ge­luk op­ge­doen.

Vol­gens hom is Ma­ri­li­ze oor­ge­plaas na die Ne­t­ca­re-re­ha­bi­li­ta­sie­sen­trum in Auck­land Park, Jo­han­nes­burg. “Sy her­stel baie goed in die sen­trum en het van­dag met fi­si­o­te­ra­pie be­gin.”

Ma­ri­li­ze, haar seun, Da­mi­an (6), en twee dog­ters, A­bi­gail (10) en Ma­ri­ni­que (10 maan­de), is Vry­dag 15 A­pril in hul Hyun­dai i20 op die hoek van Cut­ten- en Kil­burn­straat in Flo­ri­da, Roo­de­poort, ont­voer deur drie mans wat die mo­tor ge­kaap het.

Die ka­pers het met hul­le in die mo­tor weg­ge­jaag en in ’n vei­lig­heids­maat­skap­py se voer­tuig en la­ter in ’n bak­kie wat ’n woon­wa ge­sleep het, vas­ge­ry.

Da­mi­an se brein was ge­swel na­dat hy in die bot­sing uit die mo­tor ge­slin­ger is. Alan sê Da­mi­an is nou tuis en her­stel baie goed.

A­bi­gail se heu­pe is be­seer en haar arm ge­breek. Sy moet ses we­ke tuis bly om te her­stel.

Alan sê Da­mi­an en A­bi­gail sal bin­ne­kort kan te­rug­keer skool toe.

Ma­ri­ni­que is on­ge­deerd in haar ba­bastoel­tjie ge­vind en is ook tuis.

Ma­ri­li­ze B­rig­ht en haar man, Eu­ge­ne, met hul drie kin­ders, Da­mi­an, A­bi­gail en Ma­ri­ni­que.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.