Se­we in hof: Ver­pak reu­se­vonds dwelms

Beeld - - Nuus - – Sim­vuy­e­le Ma­ge­za

Die po­li­sie het se­we men­se van Sa­van­nah Park, Dur­ban, be­trap ter­wyl hul­le be­sig was om he­ro­ïen ter waar­de van R225 000 te ver­pak.

Die ver­dag­tes, wat van 22 tot 55 jaar oud is, is Woens­dag­aand vas­ge­trek, het maj. Ro­bert Nets­hi­un­da, Val­ke-woord­voer­der, ge­sê. Dit is vol­gens hom nog on­dui­de­lik waar­heen die dwelms ver­voer sou word.

Hul­le ver­skyn van­dag in die Pi­ne­town-land­dros­hof op aan­klag van dwelm­han­del.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.