Kin­der­por­no: Nóg ’n SA man aan­ge­keer

Beeld - - Nuus - May­ge­ne de Wee

’n Fo­to van ’n Suid-A­fri­ka­ner met ’n kind op sy skoot het A­me­ri­ka se na­si­o­na­le sen­trum vir ver­mis­te en mis­han­del­de kin­ders on­raad laat ver­moed.

Dié fo­to is na sy de­par­te­ment van bin­ne­land­se vei­lig­heid ge­stuur, wat dit weer na P­re­to­ria ge­stuur het.

In­ter­net­a­dres­se is na­ge­gaan en dit het die Gau­teng­se een­heid teen ge­sins­ge­weld, kin­der­mis­han­de­ling en sek­su­e­le oor­tre­dings op die spoor van ’n vei­lig­heids­wag van Pa­row gebring.

Die 35-ja­ri­ge vei­lig­heids­wag was op Dins­dag 3 No­vem­ber 2015 die eer­ste Suid-A­fri­ka­ner wat in ver­band met O­pe­ra­sie Si­mon in heg­te­nis ge­neem is.

Ver­le­de Dins­dag is ’n twee­de Suid-A­fri­ka­ner, ’n 34-ja­ri­ge man van Melk­bos­strand, deur speur­ders van die Gau­teng­se een­heid teen ge­sins­ge­weld, kin­der­mis­han­de­ling en sek­su­e­le oor­tre­dings (FCS) in ver­band met O­pe­ra­sie Si­mon in heg­te­nis ge­neem.

O­pe­ra­sie Si­mon is ’n in­ter­na­si­o­na­le on­der­soek teen men­se wat be­trok­ke is by die vervaardiging, be­sit en ver­sprei­ding van kin­der­por­no­gra­fie. Dit word deur die Amerikaanse de­par­te­ment van bin­ne­land­se vei­lig­heid ge­lei.

Kol. Noxo­lo K­we­za, ’n Gau­teng­se po­li­sie­woord­voer­der, het gis­ter ge­sê die on­der­soek teen die vei­lig­heids­wag van Pa­row het hul­le na die man in Melk­bos­strand ge­lei. Vol­gens haar was die twee met me­kaar in ver­bin- ding en het hul­le kin­der­por­no­gra­fie met me­kaar ge­deel.

Vol­gens K­we­za is 21 men­se – van wie 13 Suid-A­fri­ka­ners is – al wê­reld­wyd in O­pe­ra­sie Si­mon ge­ï­den­ti­fi­seer.

In die ge­val van die vei­lig­heids­wag het die po­li­sie die dag dat hy in heg­te­nis ge­neem is, glo meer as 200 fo­to’s en meer as 70 vi­deo’s van min­der­ja­ri­ge kin­ders wat ge­mo­les­teer word, op ’n re­ke­naar­har­de­skyf ge­kry.

Die po­li­sie het ook op ’n ta­bletre­ke­naar, vi­de­o­spe­ler, ge­heu­e­stok­kies, sel­fo­ne, CD’s en ge­heu­e­kaar­te be­slag ge­lê.

In die ge­val van die man van Melk­bos­strand het die po­li­sie op ’n sel­foon en ’n ta­bletre­ke­naar be­slag ge­lê.

K­we­za het ge­sê dit moet nog weg­ge­stuur word so­dat die in­lig­ting ont­leed kan word.

Die man het reeds in die hof ver­skyn en is op borg­tog van R3 000 vry­ge­laat. Hy moet weer op 10 Ju­nie in die At­lan­tis-land­dros­hof ver­skyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.