Meer me­tro­po­li­sie­le­de in re­ser­vaat ont­plooi ná aan­val­le

Beeld - - Nuus - – Re­tha Fou­rie

Meer le­de van die Tshwa­ne-me­tro­po­li­sie gaan in die Groen­kloof-re­ser­vaat in P­re­to­ria ont­plooi word weens die vlaag van aan­val­le die laas­te tyd.

Twee mans is in­tus­sen aan- ge­keer ná die jong­ste aan­val.

Twee vroue van Kemp­ton Park, Tas­chia Slab­bert (25) en haar ma, Me­lis­sa (48), is Sa­ter­dag deur twee mans aan­ge­val toe hul­le in die re­ser­vaat gaan fo­to’s neem het. Hul­le is van ’n ka­me­ra, sel­fo­ne en sleu­tels be­roof. Die vroue het ver­be­te te­rug­ge­veg en Tas­chia het een aan­val­ler hard tus­sen die be­ne ge­skop. Dié is nog soek.

Die Tshwa­ne-me­tro sê hul­le be­treur dit dat ge­weld­da­di­ge mis­da­di­gers be­soe­kers aan die Groen­kloof-re­ser­vaat die laas­te tyd teis­ter. Be­gin van­jaar is vei­lig­heids­maat­re­ëls ook ver- skerp en meer po­li­sie­le­de ont­plooi. ’n Ho­ë­vlak­ver­ga­de­ring van die me­tro se vei­lig­heids­groe­pe­ring be­spreek op 10 Mei ver­al die Groen­kloof-re­ser­vaat se uit­da­gings.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.