Maan­de son­der pos oor sta­king

Beeld - - Kommentaar - Jan G. de Bruyn van Brak­pan skryf:

Vol­gens be­rig­te in die me­dia staak die Pos­kan­toor se wer­kers weer.

Vol­gens nog be­rig­te is die pos­kan­toor “ban­krot” en kort be­las­ting­be­ta­lers se geld.

Ons hier in Min­ne­bron, Brak­pan, het se­dert No­vem­ber 2015 nog geen pos ont­vang nie.

Die Pos­kan­toor is in ’n groot ge­mors, maar die ba­se kry el­ke maand e­nor­me sa­la­ris­se ter­wyl geen diens­te aan die pu­bliek ge­le­wer word nie.

Dit lyk my niks waar­by die re­ge­ring be­trok­ke is, werk nie.

Fo­to: LE­AN­NE S­TAN­DER

Siy­a­bon­ga C­we­le, mi­nis­ter van te­le­kom­mu­ni­ka­sie en die pos­diens.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.