Goeie Nuus

Tus­sen twee vu­re

Beeld - - Middleblad - – S­te­phan Jou­bert

Jy kan ook net so­veel doen. Jy kan net so­veel men­se op ’n slag help. Jy is net een mens en jy het be­perk­te tyd, e­ner­gie en hulp­mid­de­le tot jou be­skik­king.

Maar dit ont­hef jou nooit van jou roe­ping as na­vol­ger van die He­re om an­der te help en om vry­ge­wig te leef nie.

Jy het nog min­stens een stuk­kie tyd, een por­sie e­ner­gie, en selfs ’n paar sen­te oor om met ie­mand te deel. Nooit kom jy weg van hier­die roe­ping nie. Nooit hou jy op om in die span­nings­veld te leef tus­sen weg­gee en op­gaar nie.

Die He­re se Gees ver­an­der jou hart aan­hou­dend van ’n klip­har­de een prop­vol self­sug in ’n sag­te hart wat graag weg­gee en deel.

Daar­om be­vind jy jou­self le­wens­lank tus­sen twee vu­re, naam­lik die vuur van by­me­kaar­maak en daar­die vuur van die He­re waar jy nie lan­ger be­sit word deur jou geld of mag nie.

Kies op­nuut van­dag vir God se vry­heid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.