Uit die Woord

Beeld - - Middleblad -

Want as daar be­reid­wil­lig­heid is, is dit aan­neem­lik vol­gens wat ’n mens het – nie vol­gens wat jy nie het nie. Dit be­te­ken nie dat an­der ver­lig­ting kry en jul­le swaar­kry nie, maar wel dat daar e­we­wig sal wees. Jul­le hui­di­ge oor­vloed vul hul­le te­kort aan, so­dat hul­le oor­vloed weer jul­le te­kort kan aan­vul en daar so e­we­wig kan wees. Soos daar ge­skryf staan: “Die een met baie het nie te veel ge­had nie, en die een met net ’n bie­tjie, nie te min nie.” – 2 Kor. 8:12-15

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.