BZN: Wen Moe­ders­dag­kaart­jies

Beeld - - Kuns -

Drie le­sers kan elk dub­bel­kaart­jies wen, as­ook die ge­leent­heid om die twee oor­spronk­li­ke san­gers van die Ne­der­land­se groep BZN te ont­moet ty­dens hul ver­to­ning dié Son­dag in The Glo­be by die Sil­ver­star Ca­si­no in Kru­gers­dorp.

Hul­le tree op Moe­ders­dag om 15:00 op.

Die groep se twee oor­spronk­li­ke san­gers, Jan Kei­zer en An­ny S­chil­der, hou Sa­ter­dag en Son­dag hul ver­to­ning BZN 40 Y­e­ar Ce­le­bra­ti­on. Die A­fri­kaan­se san­ger Manie Jack­son is die gas­kuns­te­naar.

Hul­le was mu­siek-i­ko­ne van die 70’s en 80’s en het verskeie toe­ken­nings ont­vang. Hul sto­rie be­gin in 1965 toe ’n groep vrien­de in die dorp Vo­len­dam on­der die naam BZN mu­siek be­gin maak het. BZN staan vir Band Zon­der Naam.

Elf jaar la­ter het hul­le hul eer- ste deur­braak ge­maak met hul nom­mer 1-tref­fer “Mon A­mour”.

Hul ver­to­ning Sa­ter­dag is om 20:00. Kaart­jies kos van R220 tot R420. Be­spreek by Com­pu­tic­ket.

Om in te skryf, stuur jou naam, van en kon­tak­be­son­der­he­de na in­fo@star­sin­sa.co.za. Merk die on­der­werp­lyn BZN.

Die kom­pe­ti­sie sluit Sa­ter­dag om 12:00. Wen­ners sal te­le­fo­nies in ken­nis ge­stel word.

Jan Kei­zer en An­ny S­chil­der van BZN.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.