Vee­ne­mans en kie sing Ab­ba in Pier­neef

Beeld - - Kuns -

Die ko­lo­ra­tuur­so­praan Mi­chel­le Vee­ne­mans en haar stu­den­te-en­sem­ble, die De­vi­ne Bro­ad­way Ba­bes, sing Sa­ter­dag om 19:00 tref­fers van die pop­groep Ab­ba in die Pier­neef­te­a­ter.

Vee­ne­mans is al die nag­te­gaal van Suid-Afrika ge­noem en het in tal­le o­pe­ras en o­pe­ret­tes op­ge­tree. Haar re­per­to­ri­um sluit in “Ko­nin­gin van die Nag” in Mo­zart se Die to­wer­fluit.

Sy het al on­der meer die rol van Gil­da in Ver­di se Ri­go­let­to ge­sing en dié van O­lym­pia in Of­fen­bach se The Ta­les of Hoff­mann.

Vee­ne­mans deel die ver­hoog met Ester de Vos, Mart-Ma­ri de Nec­ker, La­ra Ba­den­horst en Ro­chel­le Vee­ne­mans.

Ro­chel­le Vee­ne­mans is ’n 11ja­ri­ge sig­ge­strem­de en die klein­dog­ter van die o­pe­ra­san­ger Bar­ba­ra Vee­ne­mans.

Hul­le sing on­der meer tref­fers soos “Mam­ma Mia”, “Wa­ter­loo”, “Dan­cing Qu­een” en “T­hank You for the Mu­sic”.

Die groep tree ge­reeld by by­een­koms­te en kon­ser­te op en het reeds hul eer­ste CD uit­ge­reik. Kaart­jies kos R100. Ska­kel 012 329 0709.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.