S­tu­den­te­ver­blyf

Beeld - - Sakenuus -

Redefine, wat saam met die stu­den­te­be­hui­sings­ont­wik­ke­laar Res­pu­bli­ca be­sig is om s­tu­den­te­ver­blyf in Hat­field, P­re­to­ria, te ont­wik­kel, het ook in die oor­sig­tyd ’n pri­ma per­seel in Mel­bour­ne, Aus­tra­lië, ver­kry. Andrew K­ö­nig, uit­voe­ren­de hoof, sê die maat­skap­py gaan daar stu­den­te­be­hui­sing teen ’n kos­te van A$130 mil­joen op­rig. Dit is bin­ne sta­p­af­stand van die U­ni­ver­si­teit van Mel­bour­ne. “Stu­den­te­be­hui­sing bied ons ’n goeie di­ver­si­fi­ka­sie­ge­leent­heid.” Hy sê Redefine oor­weeg ook een van sy ge­boue na­by die U­ni­ver­si­teit van die Wit­wa­ters­rand vir ’n stu­den­te­be­hui­sings­ont­wik­ke­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.