Huis en los­goed in We­st­de­ne op­ge­veil

Beeld - - Veilings -

Op 11 Mei gaan LRA Af­sla­ers en Waar­deer­ders ’n huis in We­st­de­ne in Jo­han­nes­burg met ’n kot­huis en ook verskeie los­goed uit ’n ge­stor­we boe­del op ’n vei­ling ver­koop.

Die huis het twee slaap­ka­mers, ’n in­gangs­por­taal, ’n sit­ka­mer, ’n eet­ka­mer, ’n ont­haal­a­rea, ’n kom­buis en ’n bad­ka­mer met ’n af­son­der­li­ke toi­let. Daar is ook ’n een­slaap­ka­mer-kot­huis, ’n en­kel­ga­ra­ge en ’n swem­bad. Die ei­en­dom is vol­le­dig om­hein en het ’n a­larm­stel­sel.

Die meu­bels en los­goed sluit in ’n bal-en-klou-ver­toon­ka­bi­net van im­bui­a­hout, ’n skom­mel­stoel met ge­bor­duur­de stof­fe­ring, ho­ë­rug­rot­tang­stoe­le, ’n ei­ke­hout­kof­fie­ta­fel, ’n ki­aat­kis, ’n mar­mer­was­ta­fel en ’n ki­aat­hang­kas. Daar is ook ’n ver­skei­den­heid boe­ke, or­na­men­te, ’n ver­sa­me­ling wyn, breek­wa­re, eet­ge­rei, tuin­ge­reed­skap en ve­le meer.

Die vei­ling word op 11 Mei om 10:30 by 3de Laan 20 A, We­st­de­ne, ge­hou. Be­sig­ti­ging vind op 10 Mei van 10:00 tot 16:00 plaas. Vir meer in­lig­ting kan jus­taucti­ons.co.za be­soek word.

Die huis in We­st­de­ne word vol­gen­de week op­ge­veil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.