Be­leg­gers kan re­ken op di­vi­den­de

Beeld - - Veilings -

’n Lig­ging in ’n sa­ke­so­ne wat vin­nig op­gang maak met hoë ny­wer­heids­ver­keer, is ver­re­weg die groot­ste trek­pleis­ter van ’n ei­en­dom wat As­set Aucti­ons op 17 Mei gaan op­veil.

Dié aan­lok­li­ke vas­te be­leg­ging is meer as ’n hek­taar groot en lê teen­aan die N17-hoof­weg tus­sen Jo­han­nes­burg en die suid­oos­te­li­ke e­ko­no­mie­se sek­tor.

“Die ei­en­dom is nie te ver­smaai nie, ver­al wat groot­te en po­ten­si­aal be­tref,” sê De­an Bald­win, As­set se af­sla­er wat met dié be­lang­ri­ke ver­ko­ping ge­taak is.

Hy sê die erf is 10 400 m² groot en 5 500 m² van die ei­en­dom be­staan uit ’n oop­plan-on­der­dak­fa­briek.

Bald­win be­na­druk die feit dat daar kra­ne is waar­van die groot­ste ’n 10-ton-ver­moë het en die o­ri­ge twee kra­ne elk vyf ton kan han­teer.

Die ei­en­dom was ge­bruik deur Eas­tern S­pe­ci­a­li­sed En­gi­neer­ing Pro­jects, tans on­der li­kwi­da­sie, “en is dui­de­lik i­de­aal vir ge­spe­si­a­li­seer­de ver­bruik wat hoë vo­lu­mes kan han­teer”.

Die ei­en­dom te Jan­sen­weg in Nuf­field, S­prings, bied goeie bloot­stel­ling aan om­lig­gen­de on­der­ne­mings in ’n goed ge­ves­tig­de ny­wer­heid­so­ne.

“As sulks is dit, so­ver dit die om­lig­gen­de po­ten­si­aal aan­gaan, ’n bil­li­ke op­sie,” sê Bald­win.

S­prings self is be­sig met ’n her­le­wing na­ma­te dié dorp aan die bui­te­wyk van E­kur­hu­le­ni hom­self nood­ge­dwon­ge moes her­po­si­si­o­neer. Die op­le­wing van e­ko­no­mie­se ak­ti­wi­teit in die land­bou­en myn­bou­sek­to­re van M­pu­ma­lan­ga en die noor­de van K­waZu­lu-Na­tal, het by­ge­dra tot die suk­ses van S­prings se e­ko­no­mie­se her­le­wing.

Die rol wat die N17 in dié ge­val speel, moet nie uit die oog ver­loor word nie.

Die N17 speel ’n veel­be­dui­den­de rol wat in­voe­re en uit­voe­re na en van die ge­bied be­tref.

“Lig­ging, lig­ging, en nog­maals lig­ging, soos hul­le sê, is van pri­mê­re be­lang hier,” sê Bald­win.

Hy is vol ver­troue dat be­leg­gers daar­op kan re­ken dat dié ei­en­dom di­vi­den­de sal le­wer.

Die ba­te word op 17 Mei om 11:00 op die per­seel ver­koop.

Vir meer in­lig­ting kon­tak De­an Bald­win by 011 452 4191 of 083 954 3135 of be­soek As­set aan­lyn by as­se­taucti­ons.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.