Re­dak­teurs­keu­se

Beeld - - Veilings -

) 10 Mei: By Au­cor Pro­per­ty se vol­gen­de mul­ti­ei­en­doms­vei­ling gaan 37 lot­te on­der die ha­mer ver­koop word. Dit sluit in ’n paar groot ny­wer­heids­ei­en­dom­me, as­ook ’n mas­sie­we re­si­den­si­ë­le por­te­feul­je, wat die be­lang­stel­ling gaan­de het. Vir nog in­lig­ting be­soek au­cor­pro­per­ty.co.za. ) 11 Mei: ’n Deel­ti­te­leen­heid in Four­ways word deur Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA) op ’n vei­ling ver­koop. Die ei­en­dom be­slaan 153 m² in to­taal. Vir meer in­lig­ting kan PVA by 011 789 4375 ge­bel word. ) 14 Mei: ’n Weel­de­ri­ge huis met ’n pa­no­ra­mie­se uit­sig in die luuk­se woon­buurt Links­field Rid­ge in Jo­han­nes­burg word deur Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA) op­ge­veil. Die huis in Kal­len­ba­chry­laan het ver­skil­len­de vlak­ke. ’n Vi­deo van die bin­ne­kant van die huis is by park­vil­la­geaucti­ons.co.za be­skik­baar. ) 17­20 Mei: Van’s Aucti­o­neers hou ’n mas­sie­we li­kwi­da­sie­vei­ling oor vier dae, waar­on­der die ver­koop van verskeie pla­se en plaas­toe­rus­ting tel. Dié vei­ling sluit in 26 plaas­ge­deel­tes in die S­tan­der­ton­, Mid­del­burg­ en Gro­blers­dal­om­ge­wing in M­pu­ma­lan­ga, as­ook ’n wye ver­skei­den­heid John Deere­plaas­toe­rus­ting. Vir by­ko­men­de in­lig­ting kan van­saucti­ons.co.za be­soek word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.