Grond met ont­wik­ke­lings­po­ten­si­aal op­ge­veil

Beeld - - Veilings -

Grond van 6,3 ha met kom­mer­si­ë­le en ny­wer­heids­ont­wik­ke­lings­po­ten­si­aal gaan op Dins­dag 10 Mei deur Van’s Aucti­o­neers on­der die ha­mer ge­plaas word.

Dié grond lê teen­aan die R21-hoof­roe­te van P­re­to­ria, Cen­tu­ri­on en Jo­han­nes­bur­goos.

Mar­tin Pretorius van Van’s Aucti­o­neers sê die suk­ses van die Mall of A­fri­ca wat ver­le­de

Dit is voor­waar die i­de­a­le uit­span­plek vir rus en vre­de.

week sy deu­re te mid­de van groot be­lang­stel­ling ge­o­pen het, is ’n aan­dui­ding daar­van dat al hoe meer maat­skap­pye toe­ne­mend hul hoof­kan­to­re half­pad tus­sen Jo­han­nes­burg en P­re­to­ria gaan ves­tig.

“Die ten­dens weer­spie­ël die e­ko­no­mie­se be­hoef­tes van die groei­en­de Gau­teng­se me­tro­pool,” sê hy.

Die ei­en­dom wat by Van’s se hoof­kan­toor in P­re­to­ria op- ge­veil gaan word, is i­de­aal vir die ves­ti­ging van ’n on­der­ne­ming, vir pak­hui­se of selfs vir ’n lig­te ny­wer­heids­ont­wik­ke­ling.

Dit het uit­ste­ken­de sig­baar­heid va­n­af die R21 en die O.R. Tam­bo In­ter­na­si­o­na­le Lug­ha­we is slegs so­wat 28 km va­n­af die ei­en­dom ge­leë.

Vir meer in­lig­ting kan Ma­ris­ka S­trass­burg by 086 111 8267 ge­bel word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.