Vir R27 mil­joen ver­koop

Beeld - - Veilings -

Die puik han­dels­ei­en­dom met ’n uit­ste­ken­de a­dres in Kamps­baai aan die At­lan­tie­se kus in Kaap­stad, is vir R27 mil­joen deur Kim Fa­clier, be­stu­ren­de di­rek­teur van ei­en­dom by GoIn­du­stry Do­veBid SA, op ’n on­lang­se vei­ling ver­koop. Kamps­baai is een van die ge­sog­ste klein­han­dels­ en woon­ge­bie­de in die land. Dié ei­en­dom is in Vic­to­ri­a­straat, reg oor­kant die strand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.