Verskeie vrag­mo­tors, voor­ha­kers te kry

Beeld - - Veilings -

De­vco Aucti­o­neers & Sa­les gaan op 10 Mei ’n ver­sa­me­ling laat­mo­del-vrag­mo­tors in op­drag van fi­nan­si­ë­le in­stel­lings op ’n vei­ling van die hand sit.

Vol­gens De­wald van der Nest van De­vco Aucti­o­neers moet die­ge­ne op soek na die be­kos­tig­baar­ste prys dié vei­ling nie mis­loop nie.

Die ver­sa­me­ling sluit in Mit­subis­hi Fuso-toe­bak­ke van 2013 en 2014, voor­ha­kers en verskeie laat­mo­del-vrag­mo­tors, on­der meer van Nis­san en MAN. Daar­be­ne­wens kom heel­wat bak­kies, kant­wip­sleep­wa­ens en kon­struk­sie­toe­rus­ting ook on­der die ha­mer.

Die vei­ling word op 10 Mei om 10:30 by Do­lo­miet­straat, Pen­da­le A­gri­cu­lutral Hol­dings, Rand­vaal, Mey­er­ton, ge­hou. Be­sig­ti­ging vind op 9 Mei tus­sen 09:00 en 16:00 plaas.

Vir nog in­lig­ting kan Van der Nest by 073 955 7978 ge­bel word of be­soek de­vcoaucti­o­neers.co.za vir ’n lys van die vei­lin­g­ar­ti­kels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.